|
May 19
2010
|
Aliana - 5Posted by Bloubulheks in Wintie , Boerbok , Bloubulheks , Aliana |
Wintie en die Boerbok
|
May 19
2010
|
Aliana - 5Posted by Bloubulheks in Wintie , Boerbok , Bloubulheks , Aliana |
Wintie en die Boerbok
|
May 14
2010
|
Aliana - 4Posted by Bloubulheks in Soek Internerwerk , Bloubulheks , Aliana |
In skrille kontras met die lighartige, blymoedige Aliana wat gewoonlik met 'n vonkel in die oog, die ligter lagwekkende sy in enige alledaagse gebeurlikheid kon raaksien, val sy vanoggend met die deur in die hiuis: "Vanaf die dag dat Jacobus afgetree het, het ons mekaar grensloos begin irreteer. Iets hier binne my het stelselmatig begin verander. Daar was van dag een af net mooi niks op aarde meer wat ek reg kon doen nie.... wat ek dag in en dag uit oor dekades heen alreeds soos 'n goed geprogrammeerde vleeslike robot uitgevoer het as huisvrou was meteens verkeerd, ontydig of kon hy kwansuis beter doen. Net mooi alles moes sis of so, vroeër of later, gouer as nou of liewer nooit as te nimmer gedoen word."
|
May 09
2010
|
Aliana - 3Posted by Bloubulheks in Ysiemasjien , Bloubulheks , Aliana |
|
May 04
2010
|
Aliana - 2Posted by Bloubulheks in Internet Verskaffers , Bloubulheks |
Ek kon Aliana se frustrasie vanoggend wel deeglik aanvoel toe sy haar leë teekoppie onder die kouewaterkraan uitspoel en sonder dat sy dit self besef, met mening karplaks in die skottelgoedrakkie, onderstebo neersmyt. Tussendeur kom ek agterkom dat sy vandag nie gekom het om my te vertel van een van Jacobus se mannewales nie en vra: "Wat pla?"