myDigitalLife Blogs

Blogs about Digital, Lifestyle, current news and opinions

Kaballas se klas foto

Posted by: thenack

Tagged in: thenack , joke

thenack

Jy weet mos daai laaitie? Die een in die klas wat die juffrou nooit wil vra nie want hy vloek altyd of iets? Party grappe noem hom klein jannie, ander noem hom kaballas...ja daai klein wetter. As jy nie weet nie hier is 'n voorbeel: Die juffrou vra die klas om sinne te maak met die letters van die alfabet van A en so an. Regduer van A af is klein jannie se hand op, maar juffrou weet mos wat kom. Sy vra hom nie, sy kan met elke letter aan 'n vloekwoord dink. Toe sy by Z kom dink sy dit is seker veilig en sy vra hom, "jannie wat is sin?", en hy se "Juffrou, 'n zebra het 'n lang piel en ek wou dit al by P gese het" As jy ooit gewnder het hoe hy lyk, die juffrou het die klas gevra om snaakse gesigte te trek vir 'n foto, kyk of jy vir jannie kan spot?jannie-joke-klein
Be Motivated, Make Money

 theNack

3fe5ce6b10431b674720ae29f5e4a6a9d196cc69

theNack

Happiness

" A Smile can win over friends and enemies alike. Laughter can heal from within and spread warmth about. A friendly face is never a waste and is always in good taste. A helping hand is someone who understands. All in all, this is someone who has come to know, that happiness is a self-created inward and outward glow. It is not having the best of everything, but rather making the best of everything and anything."

Author Unknown

Comments (0)Add Comment

Add your 2Cents
You must be logged in to post a comment. Please register if you do not have an account yet.

busy

Member Login