Liefde Of Jaloesie op 'n Puzzel

Posted by Verlorehart
Verlorehart
Verlorehart has not set their biography yet
User is currently offline
on Wednesday, 16 January 2008
in Digital Blogs

Jaloesie of Liefde? Hoe weet ons die verskil. Is hy lief vir jou omdat hy nie wil he jy moet met jou bakini swem nie? Of beskerm hy jou? Hoe Op aarde moet ek die verskil verstaan? Ek was nog nooit so seker oor iemand se liefde vir my nie. Seker bo alles dat hy nie soos elke ander man was of is nie. Vandag tot 'n bittere skok is my gedagtes gevul met twyfel. Met woede in hoe ek so dom kon wees om soos elke ander vrou te dink dat my man anderste sal wees as die res. Dat hy uniek is. Maar hy is net soos die res. Ek probeer nie stereo type nie. Maar die van julle wat al deur 'n geliefde seergemaak is. As jy hulle so hoog op 'n "pedesal" gesit het dat jy nie meer weet waar om hulle in jou lewe te plaas nie.

My hart is regtig in stukke geskeur en eweskielik lewe ek weer in my verlede ek terug op daai plek wat ek myself beloof het ek sal nooit gaan nie. Ek het gese, ek sal nooit myself laat in my ma se skoene loop nie. Nie laat oor my laat trap deur 'n mansmens nie. En vir myself gese ek gaan nie 'n besiiting wees nie. Gelukkig is dit nog nie so erg nie maar dammit, partymal voel dit hoe harder ek probeer om nie haar paaidjie te loop nie hoe meer loop ek dit. Kyk moet my nie verkeerd verstaan nie ek is baie lief vir haar maar sy het net al so baie verkeerde keuses gemaak. Ek meen ons almal het ons eie kruis om te dra. Maar hoekom is dit hoe harder jy probeer om nie iets te doen nie vind jy jouself strompelend in daai rigting af...Toe oe  val jy oor jou voete sonder om te weet waarheen of hoe om daaruit te kom nie. Jy sit vas in die bermuda triangle. Jy lag vir die land wat jy agter jou los. Maar jou kompas het geen noord en jy beland eenvoudig net weer op waar jy begin het. Nou watter les leer dit ons? Leer dit ons om ophou te probeer? Leer dit ons dat ons kompas geen rigting het nie? Nee dit leer jou die Here probeer jou iets wys. En todat jy weet wat hy wil he jy moet wys wees. Gaan jy net eenvouding weer opdaag waarvan jy so probeer weghardloop. Die is 'n legkaart maak met geen prenkie om jou te wys watter stuk gaan waar nie. Nie eers die bigger picture word vrygestel net sodat jy moet sien waar de hel is jy moet kies wat reg gaan wees. Mense elke dag. Staan jy op maak reg vir werk kom  by die werk, se heeltyd vir jouself jy wens net die tyd sal nou klaar kom. Finally jou dag is verby en jy plak jouself op die bank neer. Klim in die bed en gaan slaap. As jy daaraan dink, het jy sopas jou hele dag afgerammel en die dag weg gewens. 'n Dag wat jy nooit weer in jou hele kan terug vat nie. Nooit weer kan terug gaan en se dammit as ek net probeer conversation maak en my werk probeer geniet nie. SOmmige van ons het baie crap werke maar ons moet strewe om die lewens te probeer ly wat ons gelukkig maak. En goed doen wat ons bly maak. Wat my sal bly maak as ek ten minste in die selle lank kan wees as my famielie. En my man. Ek het hulle almal so lief maar hoe meer mense ek lief het hoe meer lyk dit my word almal 'n verskillende lande ingeprop. Dit maak my so deurmekaar, want ek wil by almal wees. Maar ek kannie drie plekke terselde tyd wees nie. Ek bly op die oomblik by my ma. En ek gaan amper skool begin, maar al wat ek wil doen al is ek hoe gemoetiveerd om klaar te maak. Wil alles in my net na hom toe gaan. Net by hom wees. Alles los en net gaan wees. Net wees. Hoekom moet geluk altyd tot so 'n hoe prys kom. Dit lyk my alles werk so. Gesonde kos is duur maak kos vat jou vet maak en sleg laat voel is goedkoop. Jy moet hard werk om viks te word maar jy kan 3kilos aanpak sommer vir enige rede. Dis moeilik om hemel toe te gaan maar jy kan in 'n sekonde iets doen wat jou hele kans al jou harde werk en probeer om goed te wees, in 'n oogwink kan jy jou daar sien. Alles in die lewe is 'n stryd. Ek wonder of dit 'n straf is of net nog 'n les om jou te laat probeer waardeur waar jy  sal uitkom as jy hard werk. al wat ek daarop kan gee is 'n sug...Vir daai oomblik wat jy sug, voel dit asof al die stresse van alles vir daai idere oomblik net van jou skouers af is. Vir daai enkele oomlik is jy vry. Maar dan kom alles maar net weer terug.

Ek dink nou vir myself hier waar ek sit. Almal as hulle jonk is imagine vir hulle self hierdie faitale wedding, 'n prinse op 'n witperd wat gaan aanry en jou hart steel. Jou van jou voete afslaan. En hoe wonderlik jou werk gaan wees. En hoe soet jou kinders gaan wees. En hoe mooi jou kasteel sal wees. Maar dan word jy groot en daar kom 'n greasy oily man aangery in 'n toyota corolla se vir jou om in die kar te klim, jy werk by die plaaslike kruidenuursware winkel, jou kinders wil mekaar vermoor en jou huis is eintelik 'n shack wat nogal crappie is. EN jy dink vir jouself waar het al jou drome heen verdwyn...

Tags: Untagged

Comments

Guest
The Source Wednesday, 16 January 2008

Asem in, Asem uit :grin

Guest
starlight Wednesday, 16 January 2008

:cry wow, ek het lanklaas iets so depressing gelees!

Guest
Bloubulheks Thursday, 17 January 2008

Liewe kindjie, dit is so hartverskeurend waar en om die een of ander duistere rede gaan ons almal in een of ander stadium, deur \'n soortgelyke proses. Maar ondersoek alles en behou die goeie. Sterkte kind.

Please login first in order for you to submit comments