spaaiderman

Posted by bobbejaan
bobbejaan
bobbejaan has not set their biography yet
User is currently offline
on Wednesday, 16 May 2007
in Digital Blogs

ek het nounet spiderman 3 gekyk. die special effects is flippen goed en eks mal oor die dude wat in sand verander!!! eks mal oor die swart pak!

dis net jammer dit het later in die movie vir my half gevoel of ek 'n chick flick kyk. ek het 'n movie gaan kyk oor 'n superhero en dit het half gevoel of die mense wat die fliek gemaak het gekyk het of hulle my kan laat huil (ek het nie gehuil nie, eks taai).

Tags: Untagged

Comments

Guest
OS GIKEN Wednesday, 16 May 2007

ek okie...although my girlfrined my heeltyd dopgehou het om te sien of ek \'n sussie is of nie

Please login first in order for you to submit comments