Back from the opthamologist

Posted by Syllable
Syllable
Syllable has not set their biography yet
User is currently offline
on Tuesday, 06 July 2010
in General Blogs

Anrich's just been for another check up. He seems to have bit of a problem reading with both eyes simultaneously since that bit of development of his brain was compromised as a result of the cataracs he was born with. Fortunately they brain can be "trained" with the right pair of glasses, but it will still be a long while before he gets new glasses.
The doctor (the surgeon and our usual opthamologist who was on leave for two weeks) is thrilled with his progress and now only want to see Anrich again in three weeks' time.
We cannot begin to thank everyone who has kept us in their thoughts and prayers enough!
"----- Original Message -----
From: Anrich's ouma
Sent: Tuesday, July 06, 2010 10:02 AM
Subject: Weer Anrich
Ons kom nou net weer van die dr af.  En steeds gaan alles net soooo goed.  Anrichie lees elke keer ten minste een en ‘n halwe rytjie verder op die leeskaart met die nuwe ogie SONDER ‘N BRIL!!  Vanoggend besef ons hy kan nie met altwee ogies gelyk lees nie.  Of die een of die ander een, en dit is omdat die gedeelte van die brein wat die visie beheer, nooit heeltemal ontwikkel het nie as gevolg van die katerakte waarmee Anrich gebore is.  Nou is dit nie net vir die oog ‘n aanpassing nie, maar ook ‘n totale aanpassing vir die brein.  Dit kan gelukkig reggestel word met die regte bril, maar ‘n nuwe bril is nog eers baie ver in die toekoms omdat die nuwe kornea nog nie gestabiliseer het nie.  Maar die dr is soooo verras en gelukkig en tevrede met alles.  Hy wil ons nou eers weer oor 3 weke sien.
Alle eer aan ons Hemelse Vader. Aan julle wat saam bly bid en ondersteun, julle sal nooit weet wat dit vir ons beteken nie.  Baie, baie dankie.  Daar is nie woorde om te beskryf wat dit vir my beteken om te weet ek het ‘n groep mense wat ons help dra deur tye wanneer my geloof so min word nie.  Julle elkeen is vir my baie, baie spesiaal.
Baie liefde

Ouma"

Tags: Untagged

Comments

Dissol
Dissol
This time last year it was only February
User is currently offline
Dissol Tuesday, 06 July 2010

Great, great news!!! Stunning surgeons!!! Brave lad!!!

Not sure what your Ouma was on about, but that is only because I can't praat die taal, but I take it as read that she is happy about Anrich's progress.

It is amazing though what modern medical science can do... Just a short time ago, Anrich's procedure would have been a mere pipe dream.

Please login first in order for you to submit comments