Mydigitallife or Onlydigitalgeeks?

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Friday, 27 July 2012
in General Blogs

The Geek add is very catching and states the fact that 40c per hit will be paid for blogging in the “Digital” section where people could read and learn about all the wonderful new Technology that is in the marketplace. So, curious to see how much will be paid per hit for blogging in the “General” section where the human factor about “Life” in just as much different categories as digital gadgets gets to be posted. How sad and disappointing was the moment when I saw the next statement in the section “Get paid for blogging” at the top of Mydigitlalifes’s Home Page, and I quote:

...

Stem vir Wie, Wat en Waarom

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Friday, 20 July 2012
in General Blogs

Oor dekades heen, hoor ek klokslag die vraag: “Het jy al in jou wyk gaan registreer om te stem?” Gladnie lus om ‘n relaas, langer as ‘n Harry Potter reeks te verskaf nie, bly my antwoord: “Nee, ek wil nie stem nie.” Onmiddelik word die belangrikheid van my een enkele kruisie van verandering vir Jan Regruk teen die 50 miljoen andersdenkende stemgeregtiges van Koos Leëbeloftes uitgewys. Die Aarde kan dalk uit sy wentebaan geruk word as ek en al die draadsitters wat soos ek dink, redeneer en net wegbly van die stembusse af, nie gaan stem nie.  

...

Multi Level Marketing

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Wednesday, 18 July 2012
in General Blogs

Way back in 1990, as a stay-at-home-mom raising kids, I studied from home through Buyers Network Unlimited, one of the biggest Multi Level Marketing networks in SA and I obtained a Diploma in MLM.  At the time it seemed like an exellent opportunity for masses of people, from all walks of of life, to earn an extra income parttime or fulltime. The rewards depending on the effort you would be willing and able to put into the project, setting your own goals, etc.

...

Author Name Change?

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Tuesday, 17 July 2012
in General Blogs

Dear management and co-authors of mydl, has anyone of you ever felt the need to change the name under which you have been blogging, doesn’t matter for what reason what so ever?

...

Aliana - 6

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Monday, 24 May 2010
in General Blogs

Bleek in die gesig pluk Aliana die kombuisdeur, wat die ysige koue wind van buite uithou, oop. "Granny B, jy kan maar die tee van oggend los, gee my asseblief suikerwater... ek kan net nie nou alleen wees nie." Ek merk dat Aliana effens bewe maar besef dit is nie van koue nie en ek voel aan dat iets haar erg ontstel het. Ek voeg sommer so paar druppels wit dulsies ook by die suikerwater en plaas die mengseltjie in haar hand."Drink Aliana.... die oumense het gesê dit is goed vir die senuwees en joune lyk vir my gaar."

...
Tags: Untagged

Aliana - 5

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Wednesday, 19 May 2010
in General Blogs

Wintie en die Boerbok

...
Tags: Untagged

Aliana - 4

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Friday, 14 May 2010
in General Blogs

In skrille kontras met die lighartige, blymoedige Aliana wat gewoonlik met 'n vonkel in die oog, die ligter lagwekkende sy in enige alledaagse gebeurlikheid kon raaksien, val sy vanoggend met die deur in die hiuis: "Vanaf die dag dat Jacobus afgetree het, het ons mekaar grensloos begin irreteer. Iets hier binne my het stelselmatig begin verander. Daar was van dag een af net mooi niks op aarde meer wat ek reg kon doen nie.... wat ek dag in en dag uit oor dekades heen alreeds soos 'n goed geprogrammeerde vleeslike robot uitgevoer het as huisvrou was meteens verkeerd, ontydig of kon hy kwansuis beter doen.  Net mooi alles moes sis of so, vroeër of later, gouer as nou of liewer nooit as te nimmer gedoen word."

...
Tags: Untagged

Aliana - 3

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Sunday, 09 May 2010
in General Blogs

 

...
Tags: Untagged

Aliana - 2

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Tuesday, 04 May 2010
in General Blogs

Ek kon Aliana se frustrasie vanoggend wel deeglik aanvoel toe sy haar leë teekoppie onder die kouewaterkraan uitspoel en sonder dat sy dit self besef, met mening karplaks in die skottelgoedrakkie, onderstebo neersmyt. Tussendeur kom ek agterkom dat sy vandag nie gekom het om my te vertel van een van Jacobus se mannewales nie en vra: "Wat pla?"

...
Tags: Untagged

Geluk Bloubulletjies

Posted by Bloubulheks
Bloubulheks
Bloubulheks has not set their biography yet
User is currently offline
on Friday, 09 April 2010
in General Blogs

Baie geluk aan my Bulls wat vadag die Chiefs daar in Hamilton NZ met 33 punte teenoor 19 gewen het. Gelukkig was die ref nie te onaardig nie..... !

...
Tags: Untagged